 | Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.. |
 | Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.. |
 | Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.. |
 | Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.. |
 | Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.. |
 | Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.. |
 | G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.. |
 | Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.. |
 | Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.. |
 | Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.. |
 | Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.. |
 | Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.. |
 | Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.. |
 | Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.. |
 | Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.. |
 | Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.. |
 | Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.. |
 | Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.. |
 | Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.. |
 | Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.. |